kids south africa diere

52 721 0
kids south africa diere

Đang tải... (xem toàn văn)

Tài liệu hạn chế xem trước, để xem đầy đủ mời bạn chọn Tải xuống

Thông tin tài liệu

WEN 10 PS3-KONSOLES SPELETJIES + KUNSPAKKIES VAN R55 000 NEW m ovie NEW m ovie NEW movie NEW movie SPACE ROBOTS The Lorax SILLY PET TRICKS! FREAKY TORNADO MADAGASCAR AND MORE! 2 HAPPY FEET 2 HAPPY FEET TITANIC MYSTERY SOLVED GAMES, JOKES , 3 CLOUDED LEOPARD RESCUE SPACE ROBOTS The Lorax SILLY PET TRICKS! FREAKY TORNADO MADAGASCAR AND MORE! 2 HAPPY FEET 2 HAPPY FEET TITANIC MYSTERY SOLVED GAMES , JOKES , 3 CLOUDED LEOPARD RESCUE SPACE ROBOTS The Lorax SILLY PET TRICKS! FREAKY TORNADO MADAGASCAR AND MORE! 2 HAPPY FEET 2 HAPPY FEET TITANIC MYSTERY SOLVED GAMES, JOKES, 3 CLOUDED LEOPARD RESCUE SPACE ROBOTS The Lorax SILLY PET TRICKS! FREAKY TORNADO MADAGASCAR AND MORE! 2 HAPPY FEET 2 HAPPY FEET TITANIC MYSTERY SOLVED GAMES, JOKES, 3 CLOUDED LEOPARD RESCUE NUWE fliek NEW m ovie NEW m ovie NEW m ovie NEW m ovie NEW m ovie NEW m ovie NUWE fliek NEW m ovie NEW m ovie NEW m ovie NEW m ovie NEW m ovie NEW m ovie NUWE fliek NEW movie NEW movie NEW movie NEW movie NEW movie NEW movie NUWE fliek AGTER DIE SKERMS VAN WRECK-IT RALPH AGTER DIE SKERMS VAN WRECK-IT RALPH AGTER DIE SKERMS VAN WRECK-IT RALPH NEW movie NEW movie NEW movie NEW movie NEW movie NEW movie AGTER DIE SKERMS VAN WRECK-IT RALPH NUW E fliek NUW E fliek NUW E fliek NUW E fliek Uitgawe 78 Februarie 2013 R27,00 (met BTW) WAAG EN VERKEN www.ngkids.co.za Uitgawe 78 Februarie 2013 R27,00 (met BTW) Newelluiperd Gered | Is Diere Lief Vir Mekaar? DiereDiere AANGEBIED DEUR BOSTIK AANGEBIED DEUR BOSTIKAANGEBIED DEUR BOSTIK 9 771990 684006 0 2 0 7 8 Ongelooflike sjokoladebeelde 9 780620 452090 0 2 0 0 7 8 FREE GIFTS inside! trading cards AND MOSHI STICKERS DINOWAURS FIGURINE A FAmily SA FAri, CAmerAS And more worth r100 000! SUPER SNAKES SUPER SNAKES SNAKES SUPER SNAKES SUPER SNAKES SUPER SNAKES SUPER SNAKES SUPER SNAKES SUPER JUMPING GIANTS OF AFRICA DARE TO EXPLORE www.ngkids.co.za Issue 97 September 2012 R27 , 00 (VAT incl.) Issue 97 September 2012 R27,00 (VAT incl.) 9 771811 723006 0 9 0 9 7 A FAmily SAFAri, CAmerAS And more worth r110 000! E L A N D E L A N D E L A N D LEMUR Hide–and-Seek L E M U R Hide–and-Seek HANGING WITH BATS HANGING WITH BATS HALLOWEEN: Fun Stuff, Pets in Costumes and Ghost Stories HALLOWEEN: Fun Stuff, Pets in Costumes and Ghost Stories HALLOWEEN: Fun Stuff, Pets in Costumes and Ghost Stories NEW MOVIE Frankenweenie NEW MOVIE Frankenweenie NEW MOVIE Frankenweenie Skateboar dS, roller SkateS, watcheS and cool gear. Skateboar dS, roller SkateS , watcheS and cool gear. DARE TO EXPLORE www.ngkids.co.za Issue 98 October 2012 R27 , 00 (VAT incl.) Issue 98 October 2012 R27,00 (VAT incl.) 9 771811 723006 1 0 0 9 8 2 FREE COPIES Puzzles, Games, Jokes and more! HOLOGRAM RULER R50 Summer 2012/13 Landwyd in uitgesoekte Spar-winkels BLOKRAAIE, SPELETJIES, GRAPPIES EN MEER! NatioNal GeoGraphic KiDS 3 HALLO • Skryfaanons:Die Redakteur, NG KIDS, Posbus 740, Kaapstad 8000. • Stuure-posna fiona@ngkids.co.zaof  SMS*’nbriefna“NGK Letters”33970. Stuur vir ons jul briewe en foto’s. Laat weet wat julle dink en wanneer julle verjaar. Ons hoor graag van julle! * Gewone tariewe geld vir MMS’e, so vra eers jou ouers! SMS’e kos R1,50. Gratis SMS’e tel nie. Gaan na www.ngkids.co.za vir bepalings en voorwaardes. LIEWE FIona, HoE Gaan DIT? EK IS ’n GRooT aanHanGER Van naTIonaL GEoGRapHIc KIDS. EK IS So LIEF VIR DIE TYDSKRIF oMDaT DIT BESLIS nIE TYDMoRS IS nIE. DIS LEERSaaM, DIS pRET En DIT Gaan ooR DIERE En BEWaRInG! Kan JULLE aSSEBLIEF VoLGEnDE JaaR EEn UITGaWE nET ooR SEELEWE DoEn? EK IS DoL ooR VISSE! MaaK DIT aSSEBLIEF DIE SEpTEMBER-UITGaWE aS JULLE Kan. BaIE DanKIE. EK WIL GRaaG VIR ’n WonDERLIKE TYDSKRIF DanKIE SÊ. DIE UITLEG, DIE InLIGTInG, DIE FoTo’S En FonT IS pERFEK!!! WannEER EK EEnDaG UnIVERSITEIT ToE Gaan, WIL EK GRaaG ’n MaRIEnE BIoLooG WoRD. EK HoU Van DIE ManIERE WaaRop JULLE In DIE TYDSKRIF ooR BEWaRInG SKRYF: DanKIE VIR aL DIE MoEITE DaaRMEE. EK WIL EEnDaG ’n SKUILInG VIR KaTTE En VISSE BEGIn. DIS MY DRooM!!! EK HooR GRaaG Van JoU. anGIE MInnIE, 13 BRIEF VAN DIE MAAND HALLO Waag en Verken! Ns. Laat weet my wat jy graag in 2013 in die tydskrif wil lees – soos Angie in haar brief doen. Sê jou sê! Daar is volgende maand weer ’n leserspeiling. My kat Beast slaap op die vreemdste plekke: bo-op boekrakke, uitgestrek op die rekenaar se toetsbord, in ’n kartondoos vol herwinbare materiaal. Ons soek soms ’n ewigheid na hom. Ons wil graag alles oor jul troeteldiere weet – al die oulike, snaakse of dapper dinge wat hulle doen, hoekom jy so dol oor jou dier is, of ’n foto waarop hulle met hul hare of vere pronk. Hulle word dalk die sterre van hul eie bladsy in NG KIDS. Dit gaan oor jul troeteldiere en ons noem dit Dieremaats Vir Altyd. As jy op ’n koel, diervriendelike plek vakansie gehou het, sal ons ook graag meer daaroor wil weet. Stuur vir ons vrae oor hul gedrag en hoe jy hulle sterk en gesond kan hou. Ons sal ons vriendelike diereveearts vra om raad te gee. Met ons nuutste meningspeiling het ons uitgevind dat ’n stewige 89 persent van julle ’n troeteldier het. Dis meestal een of twee katte of honde, maar party van julle is so gelukkig om op klein plase te woon! Een leser het twee honde, drie katte, drie hoenders, vier eende en twee hamsters. ’n Ander een het vier honde, 42 hoenders, 73 parkiete, een vark, 24 ganse, ses kalkoene en vier perde! Ons vier dié maand Valentynsdag met ’n ongelooflike storie wat wys dat diere vir mekaar omgee. Ons wys jou ook hoe om ’n “hartlike”present vir iemand spesiaals te maak. Die growweneus-pylstert is in gevaar en om almal daarvan te laat weet, het ons tien van hulle in die tydskrif weggesteek. Hier is een, maar kan jy al tien opspoor? INTEKENARE VAN DIE MAAND Februarie se intekenare van die maand is Tinus Kits (11), MJ Kleinhans (5), Peter Botha (14) en Kinah Deerdts (12). Hulle wen* elkeen ’n Emthunzini-hoed, wat tussen R300 en R380 werd is. Met Emthunzini-hoede is dit pret en maklik om jou vel dié somer teen die son te beskerm deur meer as 98 persent van die son se skadelike ultraviolet strale weg te keer. Al die hoede het ’n USBF van meer as 50 en die Kankervereniging van Suid-Afrika se seël van erkenning. Hulle is in ’n reeks style by verskeie winkels in Suid-Afrika te kry. Gaan na www.sunhats.co.za of bel 022-409-2160 as jy een soek. Superheld van die See Hy het supermagte waarvan ons net kan droom Wreck-it Ralph NG KIDS loer agter die skerms van dié nuwe fliek. Op die Voorblad AFDELINGS 6 Dieremaats vir Altyd 38 Teken In 46 In die Prentjie 8 Wonderlike Diere 41 Vet Pret 48 Speelfabriek 15 Jong Kuns-wedstryd 42 Wat op Aarde? 50 Laaste Lag bladsy 16 bladsy 20 Voorbladfoto:IFAW / WTI / S. KADUR (LUIPERD) Voorbladinsette: © 2012 DISNEY (WRECK-IT RALPH); IStOCK PHOTO (ILLUSTRASIES) bladsY 3: SEBASTIAN VOIGT (FIONA); ISTOCKPHOTO (ILLUSTRASIES); FOTO’S VERSKAF bladsY 4: © GETTY IMAGES (WATERBIDSPRINK AAN); IFAW / WTI / A MOOKERJEE (LUIPERD); © DISNEY 2012. ALLE REGTE VOORBEHOU. (wreck-it ralph) Diereliefde Gee diere vir mekaar om? Vind uit. Newelluiperd Gered ’n Unieke wesie kry ’n tweede kans. Sjokolade Bekyk watertandkuns van regoor die wêreld. bladsy 34 bladsy 36 REDAKSIELYS Redakteur Fiona Thomson e-pos: fiona@ngkids.co.za Besturende Redakteur Delené van der Lugt Assistent-redakteur Jani Coetzee jani@ngkids.co.za Kunsredukteer Monique Petersen Vertaler Pieter van der Lugt Subredakteur Magdel Palm UITGEWERSPAN Algemene Bestuurder Jacques Breytenbach Mede-uitgewer Kelly Cloete VERKOPE Sakebestuurder (Maandelikse Tydskrifte) Denise Wilkinson 011-263-4915 Verkoopsbestuurder (Leefstyl Tydskrifte) Jane Ruinard 011-322-0959 Besigheidsbestuurder (Uitvoerende Span) Terence Winson 021-443-9418 Verkoopsbe stuurder (Kaapst ad) Abigail Wilmot 021-443-9818 Verkoopsbestuurder (KwaZulu-Natal) Eugene Marais 031-533-7655 Direkte Verkoopsbestuurder (Leefstyl Tydskrifte) Danie Nell 011-263-4957 Digitale Besigheidsbestuurder Marilize Hay 011-263-4761 Durban: Sentrale Verkoopspan (Agentskappe) Tel: 031-533-7600 Johannesburg: Sentrale Verkoopspan (Agentskappe) Tel: 011-322-0711 Kaapstad: Sentrale Verkoopspan (Agentskappe) Tel: 021-443-9401 BEMARKING EN REKLAME Uitvoerende Bestuurder: Geleenthede en Skakelwerk Lisel Daniels Tel:021-443-9857 Stuur alle betalings aan: NATIONAL GEOGRAPHIC KIDS, Posbus 1802, Kaapstad 8000, of NATIONAL GEOGRAPHIC KIDS, Vrypos CB0006, Kaapstad 8000 SA. Tel.: 0860-103578 Faks: 021-405-1033 E-pos: subs@media24.com DIGITAAL Digitale Assistent Shounees Moola Webtuiste: www.ngkids.co.za NATIONAL GEOGRAPHIC KIDS KAAPSTAD: NG KIDS, 4de Vloer, Absa-gebou, Adderleystraat 4, Kaapstad 8001 Tel.: 021-443-9871 Faks: 021-406-2450 Posadres: Posbus 740, Kaapstad 8000 DIREKTEURE John Relihan, Raj Lalbahadur REPRODUKSIE Media24 DRUKWERK PAAR Faks: 021-446-1533 Posadres: Posbus 2271, Kaapstad 8000 DIREKTEURE John Relihan, Raj Lalbahadur REPRODUKSIE Media24 DRUKWERK PAARL Media Cape VERSPREIDING Kopiereg Media24. Alle regte voorbehou. Geen deel van die publikasie mag herskep, in ’n databasis gestoor of sonder vooraf toestemming van Media24 in enige vorm of met enige metode, elektronies of meganies, oorgedra word nie. NATIONAL GEOGRAPHIC KIDS word twaalf keer per jaar uitgegee en versprei deur Media24 met vergunning van die National Geographic Society, Washington DC 20036. Uitgegee deur die National Geographic Society Raadsvoorsitter en Hoof- Uitvoerende Beampte John M. Fahey jr. President Timothy T. Kelley Uitvoerende Vise-president Terrence B. Adamson President, Publikasie en Digitaal Declan Moore Internasionale publikasie Yulia Boyle, Vise-president; Diana Z. Jaksic, Direkteur; Jennifer C. Jones, Bestuurder; Cynthia Combs, Regtebestuurder NATIONAL GEOGRAPHIC KIDS-tydskrif Uitvoerende Vise-president en Wêreldwye Uitgewer Claudia Malley; Hoof Skeppende Beampte, Boeke, Kinders en Gesin Melina Gerosa Bellows; Senior Vise-president Kinderpublikasies Nancy Laties Feresten; Vise-president Julie Vosburgh Agnone; Ontwerpdirekteur, Boeke en Kinderpublikasie Jonathan Halling; Uitvoerende Redakteur Rachel Buchholz; Wetenskapredakteur Catherine D. Hughes; Redaksioneel: Andrea Silen, Mederedakteur; Nick Spagnoli, Kopieredakteur; Kay Boatner , Assistentredakteur Foto’s: Jay Sumner, Fotodirekteur, Kinderpublikasies; Kelley Miller, Senior Redakteur, Lisa Jewell, Redakteur Kuns: Eva Absher, Ontwerp Direkteur; Nicole M. Lazarus, Kunsdirekteur; Julide Obuz Dengel, Ontwerper NG EXPLORER EN EXTREME EXPLORER Vise-president en Uitgewer Francis Downey; Kunsredakteur en Ontwerper Karen Thompson; Redakteurs Brenna Maloney, Dana Jensen, Sara Chauhan, Macon Morehouse; Ontwerper James Wildman; Fotoredakteur Shannon Hibberd, Mary Ann Price bladsy 30 TYDSKRIFTE VIR R50! Eksklusief te koop in Knip uit vir skoolprojekte. Tydskrifte kan verskil as wat hier gewys word. *Net in Engels te kry Project Pack Hoekom is ’n marmotjie in Engels ’n “guinea pig”? Is hy ’n soort varkie? – Deon le Roux, 7, Pretoria Die Franse het hul dashonde meestal gebruik om hase, vosse en ander klein diere te jag. Die koningshuis het graag dashonde aangehou. Die Franse woord “basset” is die eerste keer in die 1600’s vir ’n ras met kort bene gebruik. Dis waar die Engelse naam “basset hound” vandaan kom. Stuur foto’s, tekeninge en vrae wat spesiaal vir dié bladsy is! Jy kan ook ons NG KIDS-veearts enigiets vra wat jy wil weet. Feite oor Franse dashonde 1 2 3 Is jou dier vol hare, vere of skubbe? Maak nie saak nie, want dokter Van der Been het al die antwoorde op jou vrae. Bederf jou Brak Maak vir hom lekker beskuitjies vir Valentynsdag! Deon, hulle is knaagdiere. Maar dié Suid-Amerikaanse haarbolle se stewige lyfies en hoë skreegeluide laat ’n mens nogal aan klein varkies dink! Wat het gebeur toe die hond na ’n vlooisirkus is? V Hy is met al die spelers weg! A Maak só: 1. Voorverhit die oond tot 180 grade Celsius. 2. Meng die volgraanmeel en mielieblom. 3. Voeg olie, hoendersop, eiers en melk by. 4. Meng deeglik. Hondehappies vir Valentynsdag Kry eers: 1 koppie volgraanmeel | 1/3 koppie mielieblom | 1 eetlepel canola-olie | 1/4 koppie hoendersop met lae sodium | 1 eier | 1/8 koppie melk, laevet of vetvry | 1 geklopte eier vir laag bo-oor 5. Sprinkel meel oor jou werkoppervlak en rol die deeg daarop uit totdat dit 5 millimeter dik is. 6. Druk met koekievorms beskuitjies uit die deeg. Ons het vir die pret ’n hoendervorm gebruik omdat daar hoendersop in is. 7. Rol die ekstra deeg uit. Maak soveel hondebeskuitjies as wat jy kan. Ons maak ’n bal van die laaste stuk en druk dit plat om ’n gewone koekie te vorm. 8. Smeer met ’n kwassie van die eiermengsel oor elke koekie. 9. Bak vir ’n halfuur of tot goudbruin. 10. Laat hulle op ’n draadrak afkoel. Franse dashond Chopper sxc.hu (franse dashonde); ander foto’s verskaf Liewe Fiona Ek woon op Mauritius en is nege jaar oud. Ek is regtig DOL oor NG KIDS. Ek het ’n hond, twee katte en ’n vis. Ons het nie die hond gekry nie, sy het óns gekry! Eendag het sy besluit om na ons huis te kom. Ons het haar gesien en aangeneem. Ek is lief vir diere! – Danya Casaleggio, 9, Mauritius Stuur vir ons briewe, vrae, foto’s, tekeninge en grappe oor troeteldiere! • E-pos: fiona@ngkids.co.za | Vra ’n ouer om ’n foto van jou dier op ons Facebook-blad (www.facebook.com/NationalGeographicKidsSA) te laai. • Skryf aan Die Redakteur, Posbus 740, Kaapstad 8000. Ons wil graag jul troeteldiere ontmoet! Liewe Fiona My naam is Jack en ek is dol oor julle tydskrif. Ek koop dit elke maand! Ek het ’n hamster met die naam Chopper. Hy hardloop ons huis vol, maar ek kry hom altyd weer! Hy is ’n jaar oud en my beste vriend. Hy het ’n fantastiese hok met tonnels en ’n wiel. Hy is baie aktief. Ek is baie lief vir hom! – Jack de Beer, 10, Durban DEUR KELLEY MILLER TOEMAAR, MY WORSHONDMAAT! EK SAL JOU RED! NAAM Lotse GROOTSTE PRET Bestuur ’n skuilplek vir “hot dogs”. BESTE SPEELDING ’n Bottel wat tamatiesous uitspuit GROOTSTE PES Worsbroodjieverkopers in die park DUBBELLAAG ROL SOVEEL MAKLIKER AS ENKELLAAG AF. NAAM June GROOTSTE PRET Herversier die badkamer BESTE SPEELDING Plastiekeendjie GROOTSTE PES Nat toiletpapier onder haar kloue 8 februarIe 2013 Lincolshire, Engeland Lizzy is ’n gestreepte rondloperkat wat op soek was na ’n warm kolletjie om haar kleintjies te kry. Sy het die perfekte plek ontdek: in ’n hoenderhok by die skool Weston St Mary’s. Angie Bradshaw, die onderwysassistent wat vir die skool se “troeteldiere” sorg, het die kat een oggend met vier kleintjies daar gekry. Lizzy deel haar nuwe huis met ’n hen en haar eiers. Om haar huismaat te help, lê sy soms op die eiers sodat hulle kan warm bly. Die hen het eers gedink dis eienaardig, maar dis asof hulle besluit het om hul ma-werk te deel. Nou kan die hen buite gaan kos soek, want sy weet haar eiers bly warm terwyl sy weg is. KOPIEREG SWNS.COM (LIZZY); INPRA (MILEY CYRUS); ISTOCKPHOTO (VARK); TESSA STEYN (BUFFEL) Wie was eerste - die hoender of die kat? KAT HELP HEN Florida, Amerika Toe sy op 23 November verlede jaar twintig geword het, het Miley Cyrus ’n ongewone present gekry. Die ster van Hannah Montana is dol oor diere en maak baie tyd om mense aan te moedig om hulle te help. PETA, ’n organisasie wat vir diereregte veg, het gedink sy sou baie van ’n varkie hou. Tracey Reiman, die uitvoerende vise-president van PETA, het vir E! News gesê: “Miley is altyd besig om vir haar miljoene aanhangers te vertel wat hulle kan doen om die wêreld ’n gawer plek te maak. Sy moedig mense aan om diere aan te neem, praat oor koeie wat op suiwelplase swaarkry en baie meer.” Nora die varkie is gered en kom van ’n diereskuiling in Florida. Wonder of sy op Miley se volgende album sal sing? NatioNal GeoGraphic KiDS 9 DEUR FIONA THOMSON Bela Bela, Limpopo Horizon die jong buffelbul is op ’n veiling vir ’n rekordbedrag van R26 miljoen verkoop. Dit was regoor die wêreld in die nuus, want dié hoop geld was sommer R8 miljoen meer as die vorige beste veilingprys vir ’n bul. Een van die dinge wat Horizon baie spesiaal maak, is sy lang horings. Hulle is saam 130,5 sentimeter lank – so lank soos ’n tienjarige kind! Horizon se vorige eienaar, Jacques Malan, wat Horizon geteel het, glo bulle soos dié een sal help om bosreuse in die natuur terug te plaas waar jagters hulle lank gelede byna uitgewis het. Die buffel is een van die Groot Vyf en baie gevaarlik vir mense, want hy kan aanval en jou met sy lang horings gaffel. Die horings is baie ongewoon: ’n uitgegroeide bul s’n is bo-op sy kop aan mekaar vas. Dit beskerm hom baie goed, want selfs ’n koeël sal nie maklik deur hulle kan kom nie. WAT ’N PRESENT! HORIZON LIEWE dagboek, my varkie is my beste vriend! Moenie met my sukkel nie! MILEY HET ’N VARKIE SOOS DIÉ EEN GEKRY. 10 februarIe 2013 2 1 WAT RUIK LEKKERDER AS GESNYDE DAKGRAS? v r e e m d - m e t e r WAT Dak vol gras WAAR Tórshavn, Faroe-eilande MEER Die gras lyk altyd groener op die ander dak? Op ’n groep eilande naby Ysland plant mense gras op hul dakke om die hitte in te hou sodat die huise heeljaar kan warm bly. Om te keer dat die dakke in oerwoude verander, moet die gras om en bo-op die geboue gesny word. Moet sê: grassny is seker lekkerder as jy ’n mooi uitsig het. – Kait Gallagher MAN SNY DAKGRAS REUTERS / BOB STRONG (DAK); © LOUIE PSIHOYOS / SCIENCE FACTION / CORBIS (BALLONNE) PROMOSIEARTIKEL WAT Vlieg met ballonne WAAR Coalinga, Amerika MEER Dié ou is net wind. As jy gek genoeg is, kan jy in ’n harnas onderaan ’n tros ballonne vol helium vlieg. Om op te styg, laat jy water uit houers aan jou sye uitloop. Wanneer jy wil terugkom aarde toe, steek jy die ballonne met ’n skêr stukkend. Pas net op vir voëls met skerp snawels! – Kay Boatner MAN DRYF WEG! v r e e m d - m e t e r HY IS SEKER OP PAD NA ’N PARTYTJIE. REGOOR die Van WÊRELD REGOOR die Van WÊRELD REGOOR die Van WÊRELD REGOOR die Van WÊRELD Met Speedo SA se reeks swemdrag en toerusting vir kinders kan hulle maklik en veilig leer swen. Elf gelukkige lesers kan ’n Speedo-stel wen. Dit bestaan uit ’n Futura Shade-duikbril, ’n gevormde silikoonswempet en ’n swembadstel vir kinders van 6 tot 14. Die prys is R400 werd. Stuur jou naam, ouderdom en foonnommer na info@leapcommunications.co.za* met “Speedo NG KIDS Giveaway” in die onderwerpveld. In uitgesoekte winkels beskikbaar. Bel 021-461-0346 vir meer inligting. KIES DIE PERFEKTE HUIS VIR DIE MENS SE BESTE VRIEND JoJo Tanks maak ’n verskeidenheid UV- bestande poliëtileen-hokke in allerhande groottes en kleure. Hulle maak maklik skoon en bied skuiling teen hitte of koue. Vier gelukkige lesers kan ’n groot hondehok van R550 wen. SMS* “NGK KENNEL”, jou naam, ouderdom en e-posadres na 33970*. Bel 013-262-3021 om uit te vind waar die naaste handelaar is. WEN MET SPEEDO *Gaan na bladsy 49 vir bepalinGs en voorwaardes EXCLUSIVE BOOKS GAAN SAAM TERUG SKOOL TOE Maak gereed vir skool met ongelooflike aanbiedinge van 26 Desember 2012 tot 25 Januarie 2013 in al ons winkels. Kies van allerhande items soos Lamy-penne, Crayola, Legami-dagboeke en Magic Mushroom- uitveërs met skerpmakers. Jy sal definitief die koelste kind in die klas wees. WEN een van vier R250-geskenkbewyse van Exclusive Books. SMS* jou naam, van, ouderdom, e-posadres en die sleutelwoord “NGK SCHOOL” na 33970*. Besoek www.exclus1ves.co.za vir meer inligting. EXCLUSIVE BOOKS GAAN SAAM TERUG SKOOL TOE Maak gereed vir skool met ongelooflike aanbiedinge van 26 Desember 2012 tot 25 Januarie 2013 in al ons winkels. Kies van allerhande items soos Lamy-penne, Crayola, Legami-dagboeke en Magic Mushroom- uitveërs met skerpmakers. Jy sal definitief die koelste kind in die klas wees. WEN een van vier R250-geskenkbewyse van Exclusive Books. SMS* jou naam, van, ouderdom, e-posadres en die sleutelwoord “NGK SCHOOL” na 33970*. Besoek www.exclus1ves.co.za vir meer inligting. 3 WENWEN WEN WENWEN WEN WENWEN WEN [...]... e-pos na yac@ngkids co.za Tik NG KIDS YAC in die onderwerpveld Sluit jou ouderdomsgroep, jou kunswerk se naam, en die afdeling in Ons sal die kunswerk self vir beoordeling nodig hờ hoofprys Pos: NG KIDS Jong Kuns-wedstryd, Posbus 740, Kaapstad 8000 Aflewering: Media24 Leefstylafdeling, Versendingsafdeling, Grondvloer, ABSA-gebou, Adderleystraat 4, Kaapstad Aanlyn: Vra n ouer om na NG KIDS SA se aanhangersblad... GeoGraphic KiDS 17 2 HAPPY FEET MAAK SO: TWE E Regis tree : ww RY DIE RENOSTER DEUR JUlika kEnnaway En Fiona Thomson l vo vir en tek Vir m in te eer inli gting of om Renoster d m f! NEW ovie NEW ovie NE W movie tie KOEL FLIEK Adventures in AdvEnturEs In Zambezia ZAmbEZIA COOL COOL CASTLES CASTLES a fri ca nc on ser vati on.or g www.ngkids.co.za RIEt:ional D Na vir Soek raphic Geog liek nk Kids e as... 13 20 27 WorldMags.net 29 22 15 O8 Nuwejaarsdag 01 30 NG KIDS te koop 23 (kus) 16 Terug Skool Toe (binneland) O9 Terug Skool toe O2 31 24 17 10 O3 25 18 11 O4 26 19 12 O5 WorldMags.net â 2013 National Geographic Society N ATIO N AL G EOG Alle regte voorbehou foto: G ETTY ( HAAS) IS TOC K RAPHIC , National Geographic Kids, geel raam en geel kids- raam is handelsmerke van National Geographic Society... WorldMags.neta t i o n a l N Geographic KIDS 31 â IFAW / WTI / A MOOKERJEE (ALBEI) e WorldMags.net WorldMags.net SPEELTYD natuurlike blyplek in Suidoos-Asiở oor Daarom besluit die personeel om te probeer Wanneer diere sú skaars is, is elke enkele een vir die bevolking belangrik, sờ Ian Robinson, die IFAW se hoof van wildrehabilitasie En ons glo wild hoort in die natuur Wanneer diere uit die natuur gehaal is,... Hulle word gebore met gevoelens wat hul gedrag beùnvloed Die belangrikste gevoel is een wat Jaak soek noem Dis die behoefte om goed te voel Diere voel soos baie mense goed as hulle na iets kan uitsien en iemand het vir wie hulle omgee Hier is nog stories oor diere se liefde â andy rouse / nature picture library (olifante); kathy jo gerguson (ysbere) DIE DIERBARE BEER Triton is n ysbeer van 400 kilogram... Banjo leef verbasend lank Is dit omdat sy gesin vir hom sorg? Beslis, sờ die karnivoor-kurator, Tammy Schmidt Veeartse wat hom versorg, n veilige omgewing in die dieretuin en familie is die geheim. WorldMags.neta t i o n a l N Geographic KIDS 19 WorldMags.net DEUR PIETER VAN DER LUGT In rotse en koraal onder vlak, warm seewater woon daar n kwaai, vreeslose dier met voorpote soos n bidsprinkaan en n... teen enigiemand wat te naby gekom het Johann was HOU ASEM OP Groen gou gesond en die diere kon weer soos altyd in die son lờ, teen mekaar iguanas kan tot n halfuur opkrul of slaap Klink asof die twee n droomspan is! onder water bly BESKERMING As n groen iguana bedreig word, kan hy n stuk van sy stert laat afval om roofdiere te verwar EIER-aardig Die mas begrawe hul eiers en die babas moet grawe om bo... WorldMags.net WorldMags.net WorldMags.net WorldMags.net â 2013 National Geographic Society N Alle regte voorbehou foto: FIO NA ATIO N AL G EOG THOM SON IS TOC K RAPHIC , National Geographic Kids, geel raam en geel kids- raam is handelsmerke van National Geographic Society PHOTO ( ILLU S TRA S IE ) Engelse Bont Haas WorldMags.net WorldMags.net WorldMags.net Lees oor ander ongelooflike rekords in Guinness... a n geheim vertel! 16 f e b r u a r yE 2 2 0 1 3 I 013 WorldMags.net is diere WorldMags.net LIEF vir mekaar? Ses mooi stories wat jou hart sal laat warm klop n prese nt? vir my? dis gaaf van jou! D deur Aline Alexander Newman is n seun! Romani het pas n baba gehad en dis die eerste Asiatiese olifant wat in die Rosamond Gifford-dieretuin in Amerika gebore word Die olifante se oppasser, Chuck Doyle,... luiperds Hulle dra die verdoofde diere na die veeartse wat vir hulle opsporingshalsbande aansit Dan sờ hulle tot siens Die doofmiddel is uitgewerk en die katte sluip weg bos toe n Jaar later leef die broers nog lekker in hul natuurlike blyplek Dit bewys dat newelluiperds met die hand grootgemaak en dan losgelaat kan word WILD EN VRY WorldMags.net t i o n a l Na Geographic KIDS 33 Dis alles ne WorldMags.net . On g e l oofl ik e Dierevriende On g e l oofl ik e Dierevriende On g e l oofl ik e Dierevriende On g e l oofl ik e Dierevriende On g e l oof l ik e Dierevriende New York, Amerika Toe. 2013 R27,00 (met BTW) WAAG EN VERKEN www.ngkids.co.za Uitgawe 78 Februarie 2013 R27,00 (met BTW) Newelluiperd Gered | Is Diere Lief Vir Mekaar? DiereDiere AANGEBIED DEUR BOSTIK AANGEBIED DEUR. hare of vere pronk. Hulle word dalk die sterre van hul eie bladsy in NG KIDS. Dit gaan oor jul troeteldiere en ons noem dit Dieremaats Vir Altyd. As jy op ’n koel, diervriendelike plek vakansie

Ngày đăng: 09/01/2015, 08:39

Từ khóa liên quan

Tài liệu cùng người dùng

Tài liệu liên quan